oalib

OALib Journal期刊

ISSN: 2333-9721

费用:99美元

投稿

时间不限

( 2673 )

( 2672 )

( 2208 )

( 2024 )

自定义范围…

匹配条件: “J. J. Viljoen” ,找到相关结果约356748条。
列表显示的所有文章,均可免费获取
第1页/共356748条
每页显示
Epistaxis in children: approach and management
J Viljoen
Continuing Medical Education , 2003,
Abstract: No Abtract.
The influence of the 1991/92 drought on the woody vegetation of the Kruger National Park
A.J. Viljoen
Koedoe : African Protected Area Conservation and Science , 1995, DOI: 10.4102/koedoe.v38i2.316
Abstract: All observations and data related to the impact of the 1991/92 drought on the woody vegetation, excluding the riverine vegetation of major rivers, are summarised. This includes data from a visual estimate of damage from aerial photographs, surveys on selected sites, and general observations. Despite lower rainfall, the area north of the Olifants River (excluding the far-northern part) was less affected than the area south of it, suggesting that the woody vegetation in the north is more adapted to drought. A characteristic of the drought was the localised distribution pattern and variable intensity of damage to the same species in the same general area. Information on 31 species are presented briefly. Although a large number of woody species was to some extent damaged, when the woody vegetation is considered as a whole, the influence of the drought was not very severe.
MANAGEMENT ACCOUNTING FOR A PORTFOLIO OF PROJECTS TO SUPPORT ORGANISATIONAL VALUE MAXIMISATION
P.J. Viljoen
South African Journal of Industrial Engineering , 2012,
Abstract: ENGLISH ABSTRACT:The objective of management accounting is to provide management with the financial information that will enable them to make decisions that will result in increased profitability of their organisation. The management accounting of projects in a portfolio as proposed in the literature often presents major problems that prevent the achievement of this objective. These problems include how to estimate value in financial terms during the pre-project phase of the project life cycle as well as the difficulties with financial control of the portfolio of projects as they are conducted. A few case studies are presented highlighting, current practice and the negative effects being experienced. A simple throughput accounting model for the financial management of a portfolio of projects, that could lead to better management decisions and increased profitability of organisations, is proposed. AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doelwit van bestuursrekeningkunde is om bestuur te voorsien met finansi le inligting wat hulle in staat stel om besluite te maak wat die winsgewendheid van die onderneming sal verbeter. Die bestuursrekeningkunde van 'n portefeulje van projekte wat in die literatuur voorgestel word, het 'n aantal probleme wat die bereiking van hierdie doelwit verhinder. Hierdie probleme sluit in hoe om ramings van waarde in finansi le terme te doen tydens die pre-projek fase van die projeklewenssiklus asook die probleme met finansi le beheer van die projekportefeulje soos dit uitgevoer word. ‘n Aantal gevallestudies word aangebied wat huidige praktyke en die negatiewe effekte wat ondervind word toelig. ‘n Eenvoudige deursetverrekeningsmodel vir die finansi le bestuur van ‘n projekportefeulje word voorgestel wat kan lei tot beter bestuursbesluite wat die winsgewendheid van ‘n onderneming sal verbeter.
Toespraak van minister J.H. Viljoen ter geleentheid van die opening van die fisikalaboratorium van die P.U. vir C.H.O. op 11 Junie 1955.
J. H. Viljoen
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1955, DOI: 10.4102/koers.v22i5&6.1945
Abstract:
Die monopolievorming in die diamantontginningsnywerheid van Suid-Afrika
D. J. Viljoen
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1957, DOI: 10.4102/koers.v25i3.2009
Abstract: Die diamantontginningsnywerheid is een van Suid-Afrika se oudste mynbouvertakkinge. Sedert die eerste diamant in 1867 aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die distrik Hopetown ontdek is, het ’n tydperk van ongeveer 91 jaar verloop, en gedurende hierdie tydperk het die diamantnywerheid baie veranderinge ondergaan.
Die Middeleeuse Opvattinge oor Rente en Handel.
D. J. Viljoen
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1951, DOI: 10.4102/koers.v18i4.1746
Abstract: Dit is opmerklik hoe baie bedryfsekonomiese geskrifte sedert die 20 eeu die aandag vestig op die nuwe houding wat deur die ondernemer teenoor die verskillende elemente in sy onderneming ingcneem hehoortte word, nie alleen teenoor die ekoriomies-tegniese nie, maar veral ook teenoor die menslike element.
Die opleiding van stads- en streekbeplanners in Suid-Afrika
C. J. Viljoen
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1965, DOI: 10.4102/koers.v33i2.1355
Abstract: Agtergrond en die huidige posisie Die eerste kursus vir die opleiding van beplanners in die Republiek van Suid-Afrika is twintig jaar gelede aan die Universiteit van die W itwatersrand ingestel. Sowat agt jaar gelede het die Universiteit van Natal met ’n soortgelyke kursus begin en twee jaar daarna het die Universiteit van Pretoria hulle voorbeeld gevolg.
Afrika en die Suid-Afrikaanse Handel
D. J. Viljoen
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1958, DOI: 10.4102/koers.v26i4.1634
Abstract: Dit word dikwels beweer dat Afrika, veral die gebied ten suide van die Sahara, die natuurlike afsetgebied vir die handelsware van die Unie van Suid-Afrika vorm. En tog is daar tot onlangs min pogings van owerheidswe en deur die private handel gedoen om hierdie gebied deeglik te eksploiteer.
Die F.A.K. en die toekoms
D. J. Viljoen
Koers : Bulletin for Christian Scholarship , 1970, DOI: 10.4102/koers.v37i3&4.1332
Abstract: Waar die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) vanjaar sy veertigste bestaansjaar gedenk, is dit seker gepas om hierdie beskeie toekomsblik te bind aan ’n rigtingbepalende terugblik. In die notule van die Uniale Taal- en Kultuurkonferensie wat op 18 en 19 Desember 1929 in Bloemfontein gehou is, lees ons: Geesdriftige kultuurstryders hou krygsraad, krygsraad vir meer stelselmatige strydvoering… Leemetfordskote en konsentrasiekampe om die nasie te oorbluf.
DIE ONTSTAAN EN DIE ONTWIKKELING VAN DIE SKOOLKADETTE-STELSEL IN DIE RSA: GREPE UIT DIE GESKIEDENIS EN 'N OORSIG OOR DIE HUIDIGE STELSEL
M.J. Viljoen
Scientia Militaria : South African Journal of Military Studies , 2012, DOI: 10.5787/15-3-483
Abstract: The origin and development of the school cadet system in the Republic of South Africa is dealt with in this article. A historical revue is furnished as well as a perspective of the present system
第1页/共356748条
每页显示


Home
Copyright © 2008-2020 Open Access Library. All rights reserved.